Groot Groter Grootste
Dond 12 Nov 2009, 15:51 0 Kommentaar Stuur Artikel Rapporteer MisbruikWie sou ooit gedink het dat groot hare weer mode sou word! Die goeie nuus vir al julle vrouens wat hou van julle haarspray en teaze kamme!! Jy kan nou met trots jou groter hare dra, so goot, pofferig en klip-hard gespuit.
Dit is interessant om te sien hoe die styl anders is as van tevore. Ek dink minus die perm is dit dalk nou bietjie mooier.
Ek het lang hare, en sal hierdie nog een of ander tyd uit probeer. Sal dan my skouer kussings in my baadjie druk en gaan cocktails drink in Sandton.
Die trend kan verseker vir jou werk! Moet net nie skrik as mense lekker lag in die begin nie... hulle sal nog by kom. :) hiehie.


























VIR MEER INSPIRASIE, GAAN NA www.sarie.com
Onderwerpe: 80's hare aspoestertjie mode blog trends shakira blake lively beyonce drew barrymore retro fashion groot hare nuwe haartsyl goot trend celebrity celebs bekendes
| [Sluit venster] |
Pos 'n antwoord |
|
|
Gebruikersprofiel
Aspoestertji
| Geslag: | Female |
|
Stuur Boodskap |
| Stad: | JHB | ![]() |
Voeg vriend by |
| Nasionaliteit: | South Africa | ![]() |
Blok gebruiker |
Statistiek
Afrigator Rang
| Bladlese: | 3032 |
| Kommentaar: | 49 |
| Beoordeling: |
| Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer. |
- Onderklere, bo jou...2010/08/20 12:31:50 nm
- Matriekafskeid Sei...2010/08/13 03:12:08 nm
- DENIMANIA!!2010/08/03 05:09:56 nm
- Sal jy dit dra?2010/07/27 09:51:09 nm
- Ek is Terug. 2010/07/27 06:28:14 nm
Kentekens
Skryf in vir die blog
Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog
|
|
Skryf in vir RSS vanaf die blog |
Nooi uit
Jy het 20 intekenaar(s)




Lewer kommentaar